Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Oktober 2017

Verander: 08 September 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Villiers (Vrystaat), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 66
Sterreteken:
Bul; Kreef; Skerpioen; Steenbok; Visse
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n positiewe persoon. Skilder in my vrye tyd. Lief vir lees, natuur, hou van kook saam met 'n maat. Hou van 'n goeie fliek, drama, romans. Speel 'n bietjie klavier. Hou daarvan om dinge in en om my huis te doen. Hou van die stil lewe van die platteland en plaas maar is gewoond aan die stad. Ek is 'n kind van die Here. Ek soek 'n goeie vriend, sielsmaat om saam met my op die laaste skof van ons lewens dinge saam te doen en sommer net vir mekaar lief te wees sonder om ons persoonlikhede te moet verander Ek sal die persoon aanvaar soos hy is in alles wat goed is en verwag dieselfde. Ek hou van lekker soen en jy kan my omtower met romanse. Ek is 'n kontakmens en hou van drukkies en soentjies.

Haar Ideale Pasmaat

Soek iemand met 'n positiewe uitkyk op die lewe wat ook 'n sielsmaat soek en wat nie skaam is om drukkies en soentjies in die publiek te gee nie. Hy moet lief wees vir sy Skepper, natuur en diere. Moet sekerheid h oor wat hy in die lewe wil h. Asb ek soek nie iemand op 'n box smarties wat kort kort van kleur en gier verander nie. Ek het genoeg daarvan gehad en kan nie weer daarmee cope nie.

Wat Haar Vriende S

Ariela1807 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Kampering; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties