Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plat op die aarde weskus meisie met n baie mooi geaardheid en n omgee hartjie. Ek hou van die buite lewe en die kalmte van die natuur want ek is n kalm persoon. Ek hou daarvan om mense gelukkig te sien en probeer dus help waar ek kan. Ek is baie lief vir my ouers en toon respek aan ouer mense. Eerlikheid, lojaaliteit en toewyding is vir my baie belangrik en ek sal altyd opstaan vir dit wat reg is.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal n eerlike en opregte hard werkende jong man wees wat weet wat hy in die lewe wil he en daar toe in staat sal wees om sy ideale te bereik. My pasmaat moet ouer mense respekteer en n diere liefhebber wees. Ons verhouding sal werk indien ons albei bereid is om aan ons menswees te werk en toegewings/veranderinge waar nodig te maak wat ons altwee sal pas om by mekaar te bly. Ek wil graag saam met my maat al sy belangstellings deel en sien hoe hy ook my ondersteun in wat ek ookal doen. Oneerlikheid, agterbaksheid en geen kommunikasie sal die verhouding vernietig.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Punk; Rock
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Seil; Snoeker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde