Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My beste kenmerke is eerlikheid, lankmoedigheid, geduld, redelik vrygewig. Liefdevol, saggeaard, sensitief, lief vir diere en die natuur. Stil nadenkend, dromer, maar ook lief vir gesels. Baie uitgesproke, met vaste standaarde. Gelouter. In verhouding met My Maker.
My voete het al geloop in ArgentiniŽ, Europa, Madagaskar en Israel - maar ek toer meestal op soekenjins wanneer die geleentheid hom voordoen.
Om te ontspan krap ek in my balkontuintjie se potte, kook, snooze of ry bietjie uit.
Sosiale media beheer nie my lewe nie, maar is 'n nuttige manier om in kontak te bly met geliefdes en vriende. Ek het beperkte toegang tot die Internet.
Ek is beslis nie op soek na my "ander helfte" nie - ek is volledig mens, maar geniet die dinamika wat 'n ander persoon in 'n vriendskap/ verhouding bring. Vergeet van sielsmaat en sulke dinge - ek kan jou nie volledig maak nie, maar wel 'n pad saam met jou stap as individu of spanmaat.
My hoofdoelwit by Opsitkers is om geselsmaats/ moontlike aktiwiteitsmaats te ontmoet, wat natuurlik in iets meer ernstig kan ontwikkel.
I can speak English very deliciously... :-) I'm fairly fluent in English (and know the difference between "been" and "being").

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat het 'n lewendige verhouding met Jesus Christus en het 'n leerbare gees. Goeie leiereienskappe, braaf, betroubaar en aangename humorsin - ek soek baie dŠŠrvan ;-). Goeie opvoeding en maniere, lief(devol en respek) vir mense, diere en die natuur.
Hy is wakker, intelligente geselser, prakties en kreatiewe planmaker. Hy is bereid om saam met my allerlei gewone dinge, soos inkopies, te doen, maar ook op uitstappies te gaan. FinansieŽl onafhanklik.
Nie te oorgewig, redelik fiks, skoon en netjies op sy persoon - dit vind ek baie sexy.
Hy is verkieslik 'n geen- of slegs ligte sosiale drinker. My keel trek toe van sigaretrook, so 'n rookasem sal dit nie vir my doen nie.
Ek stel nie belang om met jou te gesels as jy nie 'n foto het nie of (sowaar) al jou foto's wegsteek! ('n Wenk vir die manne - selfies waarin jy afkyk in die kamera en net die ene kennebak en neusvleuels wys is nie baie vleiend nie.)
Ek wil graag manne ontmoet wat lekker kan gesels en my op my gemak laat voel.

Wat Haar Vriende SÍ

DuifieoŽ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Stap
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters