Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 30 November 2016

Aanlyn: 04 Januarie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n baie lojale, opregte en liefdevolle persoon. Ek glo dat ons nie gemaak is om alleen te wees nie, dat elke een van ons 'n maat het wat vir ons gemaak is. het net eerste keer nie regte een gekry nie, maar hopelik kry ek jou hier.
Ek is een wat hou van die buitelug, stap, visvang, kamp, ens. hou van fliek, musiek, 'n romantiese aand net ons twee alleen, miskien voor die tv met 'n kombers oor ons.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet dieselfde belangstellings as ek he, sy moet saam met my dinge wil doen en nie die heeltyd net kritiseer nie. sy moet my bystaan deur dik en dun, in maklike tye en moeilike tye, nie hasepad kies sodra die geld opraak nie. vir haar moet materiele dinge eintlik glad nie van belang wees nie. sy moet ook liefdevol wees en my help om my sterk punte sterker te maak en ook my swak punte op te tel.
Sy moet nie probeer om my te beheer, domineer of intimideer nie, dit is dinge wat liefde baie vinnig dood maak en versmoor.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra bril
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; NaÔef; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Reggae; Rock
Boeke:
Geskiedkundig; Gruwelverhale; Speurverhale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Sport:
Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Staptogte; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde