Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Ram; Bul; Weegskaal; Boogskutter; Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg, liefdevol. Kommunikasie is vir my 'n wagwoord! Soek na 'n maatjie om die laaste goue jare mee te deel..Het nie buie nie. Is vriendelik en 'n mense mens. Lief vir diere en is goeie kok. Hou van plaaslewe en om besig te bly. Tuimaak en naaldwerk is voorliefde en hou daarvan om mense te bederf. As jy verveeld is en net wink om aandag te kry en nie ernstig is nie, vat die "highway". As jy my wil ontmoet, doen so. Moet nie my tyd mors nie.

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol,eerlik,opreg. Moet kan gesels en nie bot wees nie. Vol humor en moet ' n vrou soos 'n dame behandel. Bederfies is natuurlik nie uitgesluit nie! Hy is ook nie 'n stoepsitter nie en het stokperdjies wat hom besig hou. Bo alles..kommunikasie...respek..netheid... .liefde...drukkies...lag...vrolik wees en die lewe met 'n lied aanpak. Jy moet glad nie aan jou foon verslaaf wees nie...dit is 'n no-no.

Wat Haar Vriende SÍ

Sannamara het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Stap; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig