Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Julie 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Verenigde Koninkryk
Ligging:
Suid-Afrika; Verenigde Koninkryk
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

As jy soos ek wonder of die liefde bestaan, dan kan ons dalk "ontmoet" en wie weet dalk is ons sielsgenote. As dit vir ander kan werk, hoekom nie vir ons nie? Ek is 'n doodnormale, gemiddelde persoon - ek het drie kinders, twee katte en werk voltyds. Ek geniet my werk ongelooflik baie en dink ek is baie gelukkig om te doen wat ek van hou. Ek sou myself 'n introvert noem wat dit tog geniet om saam met 'n paar goeie vriende te kuier. Ek wil nie elk aand of naweek uitgaan nie, maar geniet dit om sommer net by die huis te wees, lekker te gesels en tyd saam te spandeer. Ek hou van tuinmaak - alhoewel ek nog baie het om te leer. Ek is mal oor lees - veral sielkundige rillers of 'n storie waar mens so bietjie moet dink oor wat die einde gaan wees. Ek geniet dit om te gaan stap en hou van buite wees - ek is eerder plattelands as stadsmens. Ek is naby aan my familie al woon ons ver van mekaar - ek dink dit is belangrik om kontak met familie te behou.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou graag iemand wou vind wat gemaklik is met homself, iemand wat dalk sy eie swaar gehad het maar dit verwerk het en iets daaruit geleer het. Iemand met wie ek oor diep goed kan praat, maar sommer ook net lekker kan lag. Iemand by wie ek gemaklik voel en nie voel ek moet iemand anders wees nie. Dit is vir my belangrik dat jy van diere hou aangesien ek groot diereliefhebber is. Ek hoop jy het teen hierdie tyd uitgevind wie jy as mens is en wat vir jou belangrik is. Ook waarheen jy wil gaan en wat jou plan vir die toekoms is. As jy 'n modepop soek is ek nie die regte persoon vir jou nie - daar is niks fout om jouself te versorg en seker te maak jy lyk die beste wat jy kan - maar ek voel dit is nie wat my as mens definieer nie. Innerlike skoonheid moet vir jou die belangrikste wees. Ek sou graag iemand ontmoet met persoonlike integriteit - iemand wat selfrespek het, en ander met respek hanteer. Ek sal daarvan hou om te weet jy is daar vir my - wanneer dit swaar gaan, maar ook wanneer die lewe lig en vrolik is. In ruil sal ek daar wees vir jou. Lojaliteit is belangrik in 'n verhouding.

Wat Haar Vriende SÍ

Sue789 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Perdry; Roei; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig