In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir die lewe al het die wereld my a paar klappe gegee, ek glo in liefde en besef die waarde van die woord. Moet asseblief nie my jou vriendin maak as jy vir tydelike vermaak soek nie? Ek is a liefdevolle mens.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet a goeie sin vir humour het, hy moet lief wees vir lewe en hy moet my kan respekteer soos wat hy wil he ander moet hom respek.
Wat Haar Vriende Sê
Lucy2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Voorstede (Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
141cm (4' 7.5") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Groot | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | ||
Beroep: |
Student | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Muzak; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Basketbal; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Dis alles opgemaak |