Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Pretoria), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n passievol mens wat hou van die buitete lug ek is n bok vir sports,
Ek is uniek. Passievol. Energiek. Lewenslustig. Gefokus. Weet wat ek wil bereik en he' in my lewe. Ek is stil en saggeaard maar het wysheid oor die lewe. Ek is liefdevol en romanties. Ek hou vd natuur. Ek glo in balaans. Ek is standvastig, verantwoordelik en werk vir my sukses en drome. Ek is huis en buite mens.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet volwasse en standvastig wees. Hy moet passievol wees oor die lewe en drome en doelwitte he'. Hy moet hardwerkend wees en weet waar sy prioriteite le'. Hy moet finansieel standvastig wees,
Ek hou van 'n man wat respek toon vir sy vrou. Hy moet die waarde ken en waardeer van die rol van 'n vrou in sy lewe. Hy moet liefdevol en geduldig wees. My kan laat lag en my veilig kan laat voel. Hy moet lief wees vir sy familie. Hy moet in homself glo. Hy moet genuine wees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; World
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Jag; Perdry; Rugby; Ski; Snoeker; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Sarkasme; Sensasie soeker
Afsitters:
Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde