Miekie_79Miekie_79

Miekie_79

39 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Klein Dorpie Dame

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Visse
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 47
Sterreteken:
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Frans; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Spaans; Sweeds; Turks
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ditjies en datjies oor my:

Ouderdom: 37
Gunsteling kleur: Geel
Vrese: Springkane, hoogtes, paddas en om 'n oester te moet sluk!
Ek hou van: Roomys, winter, ou wÍreldse goeie maniere en romantiek, om ander en diere te help, vriendelikheid, braaaaaaaiiiii, nuwe dinge ontdek en leer, kwaliteit tyd saam met vriende/geliefdes, musiek, reis, singgggg, natuur.....die lys is oneindigend...
Hou nie van: Geraas, enigiemand wat mens of dier mishandel, min slaap, oesters/eier/liquorice....
Gunsteling kos/drankie: braaaaaaiiiiii, malva poeding en vla, groente/vrugte, slordigheid op self en omgewing...
Motto: "Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg"
Beroep: Bemarkings Bestuurder
Op my "bucket list": Nog 'n taal te bemeester, reis reis reis reis die wÍreld wyd!, pilates, 10km wedloop te doen, 'n butler te huur (hahaha), "life coach" kursus te doen, liefdadigheids organisasie begin, skildery verf, liedjie opneem in 'n opname studio, "river rafting" op die Oranje Rivier, 'n bekende hoŽ berg klim, 4x4 toer, gevorderde bestuurskursus.....ens ens ens ens :-)

Haar Ideale Pasmaat

Ek is so bietjie outyds, maar steeds oopkop. Dit is vir my belangrik dat 'n man rugraat het en kan leiding neem (al is daar niks fout met my leiding neem vermoŽ nie. Vriendskap, humor, respek en eerlikheid is vir my goeie fondament boustene vir 'n verhouding van enige soort. As mens nie kan lag nie, sal jy nie die op en af van die lewe lekker kan hanteer nie. Daar is nie so iets soos 'n ideale mens nie....anders was ons almal een van hulle. Dit verg aan jouself werk elke dag, jaar na jaar - en die vermoŽ om introspeksie te kan doen wat aan jou emosionele intelligensie verskaf. As jy die laaste sin van hierdie paragraaf snap, kan ek dalk lekker met jou oor die weg kom. :-)

Wat Haar Vriende SÍ

Miekie_79 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed; Buite beheer
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Latyns; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Perdry; Rolbal; Skietsport; Stap; Staptogte; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters