In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n hoogs sosiale mens, wat hou van nuwe mense. Ek weet wie ek is en wat ek uit die lewe wil hê en is op soek na 'n 'partner in life' wat die wêreld saam met my wil aanvat! Ek glo vas ek het nie 'n man nodig om gelukkig te wees nie, maar dat ek sal kies om die regte man wel in my lewe te WIL hê. Ek glo ook dat sonder die Here geen van my plane of dade enige waarde het nie. En dat as God die gemene faktor is ek met enige persoon oor die weg kan kom.
Haar Ideale Pasmaat
Jn05: Anita_[geskrap] 'n man wat die Here lief het, 'n man wat my as sy beste maat beskou en die wêreld saam met my wil aan pak en nie net met my ondersteuning nie.. 'n familie man. 'n goeie pa.
Wat Haar Vriende Sê
Nie_n_plaasmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Japannees; Kitskos; Sjinees; Soesji; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Erotika |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |