Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Oktober 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Vanderbijlpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Joods
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Botswana; Namibi
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Joods
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriendelik en aangename persoonlikheid. Ek is eerlik m.a.w wat jy sien is wie ek is. Ek hou van rustig tyd te spandeer saam met spesiale mense. Ek hou nie van mense wat hulle self nie kan gedra nie.
my stokperdjies; ek is 'n ywerige fotograaf en baie lief vir die natuur. Ek hou van stap en fietsry.
Naaldwerk en is maar altyd besig.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik en opreg wees fluks en hardwerkend.
Vriendelik van geaardheid.
Ons moet mekaar kan respekteer en ten minste 'n paar dinge in gemeen h.
As hy ook van fotografie hou of dalk fietsry sal dit goed wees
Ek soek na iemand wat saam met my kan fotos neem en dinge met my te deel.
Wat sal 'n verhouding vernietig. Jaloesie, en as hy hardhandig raak of sal ek s as daar 'n probleem ontstaan moet ons dit kan uitpraat.

Wat Haar Vriende S

Penny1811 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Sport
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Krieket; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties