In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n eerlike opregte blanke man met goeie waardes en nie voorgee wat ek nie is nie. Ek weet wat ek in die lewe wil hê. Het 'n baie sagte hart en kan baie gee vir die wat dit wil hê.
Sy Ideale Pasmaat
Eerlik en opregte meisie wat my sal aanvaar soos ek is en my toelaat om haar net die beste te bied. Sy moet netjies wees in die algemeen en avontuurlustig wees. Iemand wat saam met my binne 10 minute in die bakkie kan klim en dan saam met my ry die vlaktes in en nuwe plekke besoek. Bok vir sport.
Wat Sy Vriende Sê
GD6 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Duits | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |