Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Augustus 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Cullinan (Rayton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Bul
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n stil mens, wat op hou van 'n rustige aandjie tuis saam my geliefdes om 'n braai vuur, met 'n lekker glasie wyn! Ek is mal oor die buite lewe en die bos en om foto's van wild te neem. As ek kon, het ek in die bos gebly! Ek is 'n enkelma en weduwee en baie lief vir diere. Ek kom goed klaar met meeste mense, het net nie tyd vir "domgeid" nie. Ek is baie onafhanklik, werk hard en lekker en het 'n goeie pos by 'n internasionale vervaardiger. Ek gee my alles in dit wat ek besluit om aan te pak en is baie lojaal teenoor my naastes. Ek is 'n sensitiewe siel, maar kan dit party maal goed weg steek. Ons lewe net eenkeer, en ek glo nie dat die mens geskep is om alleen te wees, so wil my lewe geniet!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n eerlike en betroubare mens wees met 'n goeie sin vir humor, wat ander met respek behandel. Dit moet iemand wees wat net so lief is vir die bos soos ek. Moet lief wees vir kinders en diere, en nie jaloers of versmorend nie. Die persoon moet gemaklik in sy eie skoene wees en trots op homself wees. 'n Romantiese sy is definitief 'n bonus. Hy moet lekker kan gesels en kuier saam met ander, sonder om die geselskap heeltemal oor te neem.

Wat Haar Vriende SÍ

TweedeKansAnnie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Tuinmaak
Sport:
Backgammon; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Kegelbal; Krieket; Perdry; Snoeker; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol