KaalvoetNooi86

31 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Natuur en dierliefhebber soek iemand om passie te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 17 Augustus 2017

Verander: 18 Julie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Visse
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie gemaklike mens wat hou van die natuur, diere en om te kan reis. Ek is op my gemaklikste kaalvoet by 'n kamp of om 'n vuur. Ek is ook baie beskeie, maar met die regte geselskap, kan ek boeke skryf en mense se ore afpraat. Ek probeer myself afsny van negatiewe mense en probeer so positief moontlik wees.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat sal wees, iemand wat my passie deel vir diere en die natuur. My droom was nogaltyd om op 'n plaas te bly en met 'n boer te trou... Ja, 'n girl can dream... Ongelukkig leer die lewe vir mens You cant always get what you want, maar ek glo die Here het 'n plan met my lewe en dis hoekom ek nog enkel lopend is.

Wat Haar Vriende S

KaalvoetNooi86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit; Buierig
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport:
Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Perdry; Roei; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig