In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is saggeaard maar vat defindetief nie nonsens nie. Mense wat ek elke dag ontmoet by my werk inspireer my dat daar mense is wat dit erger het as jy so my waardering vir dinge is hoog. Ek is positief en hardwerkend, tyd vir ontspan is maar die minimum. Ek leef vir mense en diere. Ek hou van wat ek doen al is dit uitputtend en nie betalend nie. Ek is iemand wat baie omgee en die wereld sal gee vir iemand wat dit regtig verdien. Ek hou van senior burgers, ek hou van kinders al het ek nie my eie maar my diere is vir my die belangrikste. As jy dink jy gaan nog 6 biere koop en jy sien jyt geen geld in jou beursie eweskielik nie moet jy weet dit le by die naaste diere organisasie. Ek is mal oor die buitelewe en hou van harmonie, stilte en die rustige dinge in die lewe. Ek werk met hordes mense op n dag so as ek af is kan ek myself besig hou met absoluut niks en baaaaie slaap. Ek is vriendelik, my waardes is hoog, ek is openlik, uitdagend en uitgesproke soms. Jy sal die volgende ook baie hoor. Ek is moeg..... Ek is honger. :D
Haar Ideale Pasmaat
Net wat Cut_the_Crap beteken. Ek is opsoek na iemand wat ek met my lewe kan vertrou iemand waarna ek kan opkyk en wat n sterk mens is en wat weet wat seer kry is. NIE iemand wat vertel hoe die ex hom verneuk het nie want dit is almal se storie en ek raak bietjie moeg vir dit. Het nog nooit iemand hoor sê ek het my Ex rondgeneuk en my les geleer nie. so ja Cut_the_Crap! Ek is nie uitgeslape nie ek het baie mense kennis en kan deur iemand sien soos nou. Kanse met my vat sal ek nie aanraai nie want ek kan die game beter speel as ek regtig moet. Ek het n uitputtende emosionele werk my af tyd is min so iemand wat verwag ek moet hulle happy hou 24 uur per dag is nie vir my nie daarom werk vandag se verhoudings nie... Ek jag ook na geen man sodat jou ego kan gestreel wees nie.
Wat Haar Vriende Sê
Cut_the_crap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Meditering; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |