Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Dinsdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Mariental, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
64 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Duits
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Is 'n Realis, plat op die aarde, bietjie van 'n introvert en nie baie sosiaal nie meer 'n huislike mens. Leef na aan die natuur, hou van alle diere, die natuurskoon en buite lewe, Is lief vir sport veral rugby en krieket, sepies en opvoedkundige programme op die T.V.
Eerlikheid, opregtheid, openlikheid, kommunikasie, betroubaarheid, vertroubaarheid en lojaliteit teenoor mekaar is vir my baie belangrik. Is glad nie verslaaf aan al die sosiale medias nie.
In 'n vriendskap of verhouding aanpasbaar kan wees en om mekaar te aanvaar en te respekteer.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n plat op die aarde mens wees wat opreg, eerlik, openlik, betroubaar, vertroubaar, lojaal, goeie kommunikasie en n gebalanseerde en realistiese uitkyk op die lewe hÍ. As sy n diere en natuurliefhebber is, lief is vir 'n tuin, buitelewe, braai en 'n sport liefhebber is en die platteland bo 'n stad of dorp verkies sal dit 'n goeie vertrekpunt wees. FinansieŽl selfonderhoudend wees en nie verslaaf wees aan sosiale medias nie.

Wat Sy Vriende SÍ

mielieblaar_495 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Jag; Krieket; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties