bolliewolliebolliewollie
1

bolliewollie

65 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek dink jy behoort dit te geniet om my te leer ken !!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n redelike gemaklike persoon sonder te veel fiterjasies ! Ek is vriendelik/spontaan kan n grapjas wees ! Hou van aandag en komplimente ! Geniet n man wat saam met my dingetjies wil doen ! Geniet dit om saam shopping centre toe te gaan! By my familie heerlik te kuier ! Hou van braai/ movies / gewone ou dingetjies in die lewe ! Hou van diere . Ek sou saarvan hou indien my aanstaande man in my lewe my onvoorwaardelik aanvaar nes ek is ! Hou van n mooi huis waardeer goed opgevoede persoon ! Indien jy my beter leer ken aal jy agter kom dat ek eintlik nie te veeleisende soort mens is, nie !Ek sien uit saarna om jou te leer ken !

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou verkies dat hy goeie maniere het asook deernis en geduld heens my maar ook ander mense asook diere ! Hy moet saam met my dinge wil doen ! Saam kerk toe gaan ! Hy moet homself goed op pas , netjies wees vol warmte asook liefde vir my en andere ! Verkieslik nie rook nie sal dit waardeer indien hy nie vloektaal gebruik nie ! Vriendelik ten alle tye saam kos wil en kan maak ! Sy eens gekuier saam met sy vriende soort van halt roep as hy eers met my ernstig begin raak en eindelik met my getroud is ! Hy moet goed na sy finansies kan omsien en nie willekeurig lings en regs net spandeer nie ! Hy moet kan aanvaar dat ek nie werk nie en n tuisteskepper is ! Ons moet wedersydse resoek vir mekaar he asook n passievolle lewe saam wil en kan geniet ! Hy moet nie net een ding op sy brein he, nie !! Glad nie afkraakend heens my wees nie of emosionele afkraaking nie ! Eerlik , opreg asook betroubaar wees ! Geen kans vatter nie ! Sy oe moet ook nie dwaal nie ! Hy moet dit 100%, saam met my kan en wil geniet !

Wat Haar Vriende Sê

bolliewollie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Seil; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie