winter2709

45 – Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika

kom kyk maar

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gestremd
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Spaans
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Niger
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is vriendelik maar moet nie aan my verkeerde kant beland nie. ek hou nie van leuns nie en ek hou nie van mense wat hulle self jammer kry nie. ek hou van lees , swem en sterre kyk is ook n baie goeie kok. die lewe is dit wat jy daarvan maak !!!!

Haar Ideale Pasmaat

my pasmaat moet dinge saam my doen dis is die idee van die hele oefening hy moet eerlik en opreg wees en nie voorgee om iets te wees wat hy nie is nie . hy moet nie sy geloof of meenings oor dinge op my afdwing nie . moet my kind aanvaar aangesien hy my hele lewe is en ek niemand tussen my en my seun se verhouding sal laat kom nie

Wat Haar Vriende S

winter2709 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Saggeaard; Sarkasties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Klassiek
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Perdry; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters