Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Rooihuiskraal), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 49 | ||
Sterreteken: |
Bul; Tweeling; Leeu; Maagd; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 184cm (6' 0.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Spyseniering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Eerlik, opreg en vol lewenslus.
Ek hou glad nie van vals mense wat voorgee nie.
Uiters lewenslustig, vol pret en probeer altyd die mooi in die lewe sien.
Ek probeer altyd positief, sag geaart en die beste van 'n sleg saak maak.
Ek sal jou trane opdroog as jy huil, jy sal my prinses wees, wil he jy moet in my arms in die slaap word, wil graag net luister en jou styf vashou.
Wil saam met jou gaan kamp, om die vuur sit, bederf met die klein dingetjies in die lewe.
As jy hou van avontuur, in 'n tentjie in die natuur, net loop vir plesier al is dit net nerens spesifiek, of selfs net op die bank le in mekaar se arms, ander respekteer en opbou en nie afbreek nie, is jy die regte meisie vir my.
Ek is mal oor kook en sal self my skottelgoed ook was, dis geen probleem nie want ons sal altyd 'n span wees.
Ek het nie altyd baie woorde nie, maar jy sal altyd aan my aksies kan sien dat ek opreg is.
Ek hou van lag, die lewe is te kort om heeltyd ernstig te wees.
ASB. Geen foto, geen antwoord. Enige mens wil darem graag sien met wie jy praat
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet vol liefde, opreg, sag geaart en vol pret wees, maar moet ook nooit toelaat dat ander op jou trap nie.
Positief en geen hangups in die lewe he nie.
Glo nog in ware opregte liefde om mekaar te kan bystaan en op te bou, vashou, beskerm, drukkies en soentjies gee, mekaar troos, beste pelle wees. Glo soos ek dat ware liefde alles kan oorwin.
Jy moet my rots wees en ek sal jou anker wees en ek sal altyd maar altyd daar vir jou wees.
Moet nooit vir my jok nie.
Moet nooit vir my goed wegsteek nie.
Jou lewensmaat moet die belangrikste persoon in jou lewe wees.
Glo daaraan dat 'n mens aan alles kan werk as jy wil want niemand is volmaak nie.
Ek hou glad nie van selfsugtige mense nie. In 'n verhouding is daar twee, en nie net een nie. Dis hoekom ek dit 'n verhouding noem, nie 'n regering nie.
Respekteer my en ek gee jou hart. Wees opreg lief vir my en ek gee jou my wereld en jy sal my alles verewig wees en my siel besit.
Wat Sy Vriende Sê
LusVirDieLeweNou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Klassiek; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rekspring; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Surfski / Kajak; Tennis; Valskermspring; Yshokkie |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |