Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 16 Oktober 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
41 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarom behoort mense my te leer ken? Mmmmm.......hulle sal maar moet uitvind.........ek dink elke persoon het n deksel, dit is net nie altyd so maklik om dit te vind nie, veral nie as jy kinders het nie. My kinders is my lewe en my alles, gelukkig is hulle darem al redelik van die hand af. Doen ook asb moeite en lees my profiel en my belangstellings en verwagtinge, want hier is n paar blinde molle wat nie kan sien ek wil graag mans tussen 40 en 51 ontmoet nie, maar kry nog steeds uitnodigings van 60-70jariges, asb ek wil nog lewe......
En voor julle wonder hoekom is hier nie n profiel foto nie, ek het my redes.......1stens is ek n trotse Afrikaner meisie, met regte boere bloed in my.....en wil ek nie graag elke Jan Rap en sy maat se uitnodiging hÍ nie, ek woon in SA, maar ek is glad nie deel van die nuwe SA nie. Ek glo nog in ou waardes en beginsels, alhoewel ek darem nie heeltemal te konserwatief is nie. Ek het nou nie Barbie se "looks" nie, maar ek is darem ook nie "Nanny Mcphee" nie, smaak verskil darem gelukkig van persoon tot persoon.
Ek beskou myself as in introvert, maar as ek met die regte groep mense deurmekaar is, verander ek gou in n ekstrovert.
Ek is lief vir die natuur, see, swem, kamp en braai en alles wat avontuurlustig klink. Ek geniet n lekker bord boerekos en met malva of sago poeding.
My stokperdjies behels maar meeste van die tyd DIY Projects en geniet ek dit om binne en buite die huis mooi te maak.

Vir ontspanning drink ek n hele bottel rooiwyn uit........(grappie)

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet positiwiteit uitstraal en lief wees vir die lewe. Hy moet darem min of meer dieselfde belangstellings as ek he, maar ook soms lief wees om by die huis te bly en net saam met vriende te kuier of braai. Hy moet lief wees vir die Here en Hom dien, want geen verhouding kan suksesvol wees as die Here nie deel is daarvan nie.
Hy moet netjies wees op homself, stylvol, maar gemaklik.
'n man wat met sy hande kan werk en lief is vir houtwerk of goed is met DIY Projects sal my aandag eerste trek, en as hy lekker kos kan kook, nog beter.
verder moet hy liefdevol, verdraagsaam, geduldig en die klein dingetjies in die lewe raak sien of doen wat vir n vrou belangrik is.
Kommunikasie en vertroue speel n groot rol en slegs mans wat ernstig is om iemand te ontmoet op die webtuiste kan van hul laat hoor. Geen kansvatters, getroude mans wat flirtasies soek nie asb!!! Ek weet ek klink dalk vol nonsens, maar eintlik is ek baie nice......belowe

Wat Haar Vriende SÍ

Prentjieloos43 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Kampering; Rugby; Swem; Tennis; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Gebruik Dwelms:
Nooit
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties