Poplap1990Poplap1990
10

Poplap1990

33 – Noordelike Voorstede (Bo-Oakdale), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

"Kom ons skryf ons eie roman onder die sterre in die maan se lug."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

"Don't Judge a book by its cover"
My lewe is soos daai gesegte ek kan dalk voorkom soos iemand wat ek nie is nie.
- Ek sal als doen vir ander mense al sit dit my n stap terug in die lewe.
- My diere is my als hulle moet versorg wees voor ek na myself kan kyk.
- Buite lewe en dinge is n passie vir my ( gee my n staptog voor ek tv kyk )
- Ek kom baie skaam en terug getrokke voor , maar as ek eers gemaklik raak kry jy my nie sommer stil nie.
- Ek is bietjie klaar met aleen wees.

Haar Ideale Pasmaat

- Ek soek daai iemand in my lewe wat my sal vat vir wie ek is en nie altyd sal verwag jy moet verander nie.
- Iemand wat soms my hand sal vas hou.
- Iemand wat my beste pel kan raak op die oudag.
- Iemand wat ek kan vertrou en wat my sal vertrou.
- Ek soek Iemand om als mee te deel en wat als met my deel.

Wat Haar Vriende Sê

Poplap1990 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bo-Oakdale), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Punk; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Dans
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters