Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 25 Augustus 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Griekwastad, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Kimberley (Noord-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is weergebore en baie lief vir my Hemelse Vader , want Hy is my alles.
Ek is ou skool en behandel die vroulike geslag soos dames, want dit is wie hulle is.
Moenie mislei word deur my ouderdom nie my energie en fisiese aktiwiteits vlak is die van n man in sy vroee 50 tigs.
Dames indien u dit nie glo nie ontmoet my oor n koppie koffie en besluit self.Ek kan nie op die stoep sit en na die " passing parade " kyk nie . Ek is deel van die parade.
Vlieginstrukteur in die SA lugmag, daarna na SA lugdiens en afgetree as n Senior kaptein, Boeing 747's op internasionale roetes .Tans eie onderneming as gesondheids konsultant met Quantum fisika gesondheids tegnologie. Christen berader. Bied ook geestelike groei seminare aan waar nodig.
Baie liefde om aan my siels beminde te gee en ook om te ontvang. In my arms is haar sagte plekkie om toegevou te word in n waas van liefdes oorgawe, koestering, vertroeteling en beskerming.
Huur n huis op n plaas naby Niekerkshoop en woon baie lekker.

My Hart.
Wanneer jonk, is die passie en liefde meer hormoon gedrewe.
Nou is die dryfkrag die volheid en voorreg om n sielsbeminde te he
Met die diepte van en die verskillende fasette in die liefdes verhouding
Om aan mekaar op elke wyse en oomblik jouself te gee en met volle oorgawe te geniet.
Daardie gevoel van ek gee " Ek gee myself, my alles, my beste net vir jou in liefde !
Omdat jy die kosbaarste deel van my is en wat ek aan en vir jou doen, doen ek aan myself"
Hoe wonderlik om mekaar so op te bou en te verkwik !
N Wonderlike toepassing van die Woord se beginsel " Wat jy saai sal jy maai".
Daarom wil ek net die beste in ons verhouding en in my sielsbeminde saai.
Want dan kan ons net blom in die kokon van liefdes teerheid.
Die geheim en wonder om een, van, en in mekaar te wees
Toe gevou in die liefde wat God geskep het tussen man en vrou.
Om so n beeld te kry van Sy liefde vir ons !

Sy Ideale Pasmaat

My sielsbeminde moet "Weergebore" wees. Ook gesond, energiek en lewenslustig.wees asook n eensame plaas lewe kan hanteer/ geniet . Een keer n maand na Kimberley vir 2 dae om inkopies te doen.
Intelligente, liefdevolle dame wat aanraking "Cuddle" en vel kontak geniet . Vel kontak se aanraking tower n simfonie van emosionele ekstase in liefdes oorgawe. Hoe groter die vel kontak hoe voller en dieper die ekstatiese simfonie.
Ja, en daar is wonderlike ruimte vir sensualiteit in die huwelik om mekaar te geniet.( lees gerus Hooglied)
Eerlik, lojaal , staanvastig en betroubaar. Gelukkig in en met haarself. Geluk kom nie van buite nie, maar van binne. Geluk van buite kan net innerlike geluk aanvul.
Hoop sy geniet eenvoudige dingetjies, vars groente uit die tuin, n steenbokkie wat naby die huis wei en die natuur.
Dame, indien u kans sien vir n eensame lewe met my en saamvloei met die vereistes in die eerste paragraaf genoem, kontak my , ek sal graag van u wil hoor.

Wat Sy Vriende SÍ

SweefmetMy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk
Sport:
Jag
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties