Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 11 September 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe! Hoe om jouself te adveteer vir ander mense? Hmm...wel hier gaan ek.
Ek is n rustige mens, glad nie die party en club pooper nie. Ek geniet dit wel om saam mense en familie te kuier. Tuin maak is vir my n groot plesier en ek geniet dit geweldig om my groen vingers te beoefen. My stokpertjies is bonsais, terrariums, diy's en so paar ander goed ook.
Ek geniet die buite lewe baie, en soms sal ek net in die kar spring en die grondpad vat en die skone natuur waardeur, net om van die dorp te ontsnap.
Ek sal ook nie myself beskou as een van die dames wat aanhoudend selfies neem en soos moode poppies lyk wat niks beter het om te doen nie. Ek glo n mens moet produktief wees met die tyd wat vir jou gegee is.

Haar Ideale Pasmaat

Ons lewe in n gejagte wereld vandag, dat ons baie kere nie eers sal oplet dat ons verby mekaar lewe nie, nie om eers te noem van die klien ding van die lewe nie. Hy moet kan weet wanneer om tyd af te staan, al is dit net vir n klein rukkie in sy besige skedule, om net kwaliteit tyd met mekaar te kan spaneer..anders is dit net soos twee skepe wat in die nag verby mekaar gaan.
As daar dalk iemand wat nog bestaan wat weet wat hy in die lewe wil hÍ. Iemand wat vir my kan sÍ wat sy drome is, en dat ek vir hom kan bystaan en ondersteun om dit te kan bekryk.
Ek glo ook dat hy n pad met God moet stap, en n gelowe Christen moet wees.

Wat Haar Vriende SÍ

Sonbeesie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Jag; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties