Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Mei 2017

Verander: 07 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Heidelberg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kom goed oor die weg mt ander mense. Is vriendelik en maak gou vriende. Is skaam en bietjie in my dop gekruip. Kan kook maar is ni die beste kok in die wereld ni. Kan kwaad word as jy my verkeerd opvryf. Is baie netjies op myself en so ook op my blyplek. Is bietjie saggeaard en soms sensitief . Ek hou van hengel, uitstappies, kamp, inkopies, ontspanning. Luister na musiek vir ontspanning en soos bogenoemde. Om 'n maat te kry wat jou liefde gee en ni sleg se of onderskat nie. Wil net graag die goeie dinge in my raak sien

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet aantreklik wees en ni aggressief ni. Kan lank of kort en middelmagtig gebou wees. Kan enige kleur hare behalwe rooi hare. Kan enige kleur oe he. Moet kan vriendelik, liefdevol wees en vrou respekteer en waardeer. Glad ni moody wees ni. Geen man wat lief is vir baie vrouens ni. Moet kan lief wees vir kamp, rugby, hengel, uitstappies, swem, inkopies. Rede vir vernietiging van verhouding: om 'n vrou te slaan, lelike taal, aggressief te wees, vrou misbruik nie eers haar te kan beskerm ni. Moet ni getroud wees nie of in verhouding wees ni. Moet eerlik en opreg wees. Moet kan ware liefde toon.

Wat Haar Vriende S

Angel71lvg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Volwasse
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaarprogrammering
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Krieket; Rugby; Stoei; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek haat dit
Dietbeperkings :
Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Flankering; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam