In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou van gesels en lekker lag. Ek is eerlik ,'n Christen en is baie reguit. Ek hou nie van skinder en valshede nie.Ek hou daarvan om lekker dinge te doen en myself te wees.
Ek hou van kamp en lekker om 'n braavleisvuur te kuier. Ek hou van die klein dingetjies wat die lewe offer.
Ek maak graag groot vure want die vlamme gesels te lekker.
Ek probeer n positiewe uitkyk op die lewe he en het geen erg aan die politiek nie.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n eerlike en opregte ongekompliseerde vrou wat my gesels kan deel..
Ek hou van 'n vou wat liefdevol is en nie kla as ek haar druk of soen nof komplimenteer nie.
Sy moet 'n Christen wees want ek dien die Here.
My maat moet ook hou van vuurmaak,braai en musiek.
Wat Sy Vriende Sê
broekskeur999 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Letaba (Tzaneen), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Oorlog |
Belangstellings: |
Inkopies; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gholf; Kampering; Rugby; Veerpyltjies; Vlugbal; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |