woestynroos12woestynroos12
5

woestynroos12

55 – Pretoria (equestria), Gauteng, Suid-Afrika

Ongekunsteld met natuurlike skoonheid.♡

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n woestynroos, wat kan aanpas wat ookal na my kant toe kom, hierdie gedig oor n woestynroos beskryf dit pragtig:

Eenkant, stukkend afgebreek lê jy
hoe kry jy dit reg
om in stilte so elegant te ly?
Uitgeruk en afgepluk
"Waarom o waarom ?"
moet jou hart tog sekerlik soms vraend bely?
"Wat het ek dan gedoen,
om as prys te ontvang...
hierdie wrede lewens seisoen?"

Alleenwees is nie altyd sleg
kom wys jy almal gou gou reg
daar waar jou blaartjie eenkant lê en sug
want hier groei ek in eie reg
deur geen ander se opinies besleg
Alleen deur stormwind en bose weer
lyk dit soms jy het geen verweer
maar ń blye helaas gee toe
jy is toegerus met hoop en nuwe moed
gelaai met hallelujahs weer en weer
saam met nuwe blaartjie lewe
wat groei uit jou wonde uit.

Niemand is perfek nie anders was ons almal engele en beslis nie aardlinge nie, ek is ook nie perfek nie, maar probeer my medemens met die nodige respek te behandel. Value people in my life, that laid the corner stones in my life. Enjoy being involved in community upliftment, because not everybody is blessed with the necessary to survive. Animal and nature lover (plaasgirl). Good communicator. Vir my tel dade meer as woorde, woorde kan soms leeg wees. Goed versorg. Wye musiek smaak, geniet om mense te onthaal en te bederf. My vriende kring het al die grond en teerpaaie met my gestap.

“Only through our connectedness to others can we really know and enhance the self. And only through working on the self can we begin to enhance our connectedness to others.”
― Harriet Lerner

Haar Ideale Pasmaat

Moet omgee en empatie he met mense se seer, n oop hand he, vir mense wat nie so bevoorreg is soos ons nie. Goeie sin vr humor, nie net hoor nie maar n goeie luisteraar wees "It is not always about you". Goeie waardes en as kan dans is dit n bonus. Moet gemaklik met jouself wees en weet wie jy is! Om waardering vir die klein dingetjies in die lewe te hê is 'n gawe en sal great wees as jy so 'n persoon is.
“But one of the hallmarks of emotional maturity is to recognize the validity of multiple realities and to understand that people think, feel, and react differently. Often we behave as if “closeness” means “sameness.”
― Harriet Lerner

Wat Haar Vriende Sê

woestynroos12 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (equestria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 203cm (6' 7.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Latyns
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Perdry; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters