BitterfonteinBitterfontein

Bitterfontein

43 – Stellenbosch (Brackenfell), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kaalvoet plaaskind

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Brackenfell), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 70
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Portugees; Spaans; Turks; Urdu; Zulu; Ander
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Turks; Urdu; Ander
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opwindend. Kan nog uit my maag lag.....Sonder fieterjasies. ....Kaalvoet plaaskind. Haat konflik.....kan lekker simpel wees.....verby die tyd om ander te "impress".....Ek is net myself.....Ek geniet my lewe ....en ek het n passie vir my kinders en my diere. Ek is n baie sagte mens, maar kan ook hardegat raak as dit moet. Weet presies wat ek uit die lewe soek. Ek hou van my huis, sowel as n lekker braai by vriende. Kamp graag en is verlief op die Weskus. Ek is n sport mamma en spandeer meeste van my tyd langs my dogter se sportveld of op die plaas. My motto is.....go big or go home. Ek doen my bucket list.....en lewe elke sekonde voluit. My God kom eerste in my lewe.....
Ek is nie n model nie.....maar voel vroulik en kyk mooi na myself. My huis is n musiek huis.....ons is altyd besig en opgewonde oor een of ander iets. Ek is n OPREGTE BOEREMEISIE. Indien jy opsoek is na n "poppie" is jy beslis by die verkeerde profiel. Ek hou van stylvol....lang naels.....maar is nog steeds tussen my perde.
Ek was 20 jaar getroud, dit beteken jy moet kan sien ek neem verhoudings ernstig op. Ek sal jou kinders liefhe soos my eie, maar dit geld ook vir jou. Kinders is prioriteit. Ek glo nog aan waardes, so n "one night stand" is buite die kwessie. Ek is n onsettende WARM mens....hou van soen en druk....voel en vat....indien jy ook so is..... is ons al amper daar. Wel..... jy het nou alle moeite gedoen om tot hier te lees.....jy kan nou maar net sowel n boodskappie los. Hoop my EERLIKE OPREGTE lewensmaat is daarbuite wat saam met my nog op ons rocking chairs wil uitkyk oor Texas se perdeplase (nog n bucketlist) en ons kleinkinders vrek stout bederf. Dis lekker om n mens te wees.....jy moet net n LEKKER mens wees.

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol......humor.....lag.....en soen sonder om op te hou. Moet my 100 % lief he......God eerste stel en daarna vir my. Ek wil my lewensmaat butterflies gee in Sy magie en hy moet uitsien na elke oomblik saam met my. Indien jy my profiel bo-aan gelees het en gesmile het of nuuskierig is......stuur n boodskap. As jou antwoord op die meeste van die goed "JA" is of jy ook so daaroor voel is ons al amper n match. Indien jy n boer is wat kan braai, is jy die tipe outjie vir wie ek braaibroodjies sal maak.
Ek wag op jou boodskap. xxxx

Wat Haar Vriende SÍ

Bitterfontein het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Perdry; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters