DiepafrikaDiepafrika

Diepafrika

57 – Kabwe, Central, ZambiŽ

Hoop om my beste vriend Erens Daar buite te vind !!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Zimbabwe
Ligging:
Kabwe, Central, ZambiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek dink ek is reg om baie liefde en aandag aan die regte persoon te gee. Hoopelik is Daar iemand daar buite wat die selfde voel ? Ek soek n men's met wie ek alles kan deel en geniet, my nuwe lewensmaat.
Ek boer op my eie Klein plaas hier in Zambie, dit gaan nie sleg nie, maar Ek is net eensaam. Ek is nou al 5 jaar geskei.
Ek hou van visvang en geniet die natuur en om nuwe plekke te besoek. soek n lewensmaat om dit meer te geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek graag na n ordentilike, vriendelike spontaan vrou.
N Vrou vat my beste vriend will en sal word. Iemand wat die lewe saam met my will geniet. Wat my sal laat lag, goed voel en sal help.
Ek is glad nie perfect nie, en ek vervag dit ook nie. Soek net iemand wat will probeer om die lewe lekker te maak.
Men's mag droom.
Ek hoop so n mooi mensie is Daar buite Erens, en laat ons Mekaar sal vind.!!

Wat Sy Vriende SÍ

Diepafrika het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Rugby; Snoeker; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie