Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Julie 2017

Verander: 09 Julie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Beaufort-Wes (Beaufort West), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Bul
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plattelandse dame wat daarvan hou om nuwe vriende te maak. So tussendeur die werk, is daar tyd vir social en naweke weg te gaan. Om te gaan kamp en verskillende dorpe te gaan verken, saam met n vriend by wie ek gemaklik kan voel, die perfekte idee vir ontspanning.
Almal het n "partner" nodig, al is dit net n goeie vriend. Ek is redelik rustig en hou van die natuur en oop ruimte om my, geniet n vuurtjie met braaivleis en om saam n klein groepie mense of net een persoon te sit en gesels.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet uiterlik gemiddeld gebou wees met gemiddelde gelaatstrekke. Hoef nie gespierd te wees maar ook darm nie oorgewig. Hy moet volwasse kan optree, veral in onverwagte situasies. Glad nie aggressief wees nie en moet baie openlik met my kan kommunikeer.
Nie iemand wees wat ooit oor enige iets lieg nie, maar n vriend wat jy kan vertrou en wat ook gewild is onder sy ander vriende vir sy goeie eienskappe.

Wat Haar Vriende S

Karoogirl13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 7 dae per week uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol