Worsman32Worsman32
3

Worsman32

39 – Viljoenskroon, Vrystaat, Suid-Afrika

Iets oor my self

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n 32 single man is eerlike mens ek was 7jr getroud gewees het geen kinders nie ek is n plat op die aarde mens eks fun hou van die buite lewe geniet tyd saam vriende en family ek rook en drink maar drink by n braai of so ek gaan nie se eks perfect nie het maar voute kyk mens pas maar by mekaar aan ek is nie iemand wat maklik my emotions wys nie ek ook nie die mooi se goedjies om die hartjie vinnag sag te maak of te wen nie as ek iets se sal ek dit eerder bedoel al vat dit n tydjie om da te kom ek is n liefte vole mens ek dra vrou op my hande ek weet partykeer nie hoe om dankie te se vir die goedjies wst sy doen nie en dat ek dit wardeur wat sy altyd vir mens doen nie ek kry maar ieti nice of so net om dankie te se vir die moeite en die goedjies wat sy doen ek is op soek na n eelike opregte vrou wat ook soek wa na ek op soek is regte liefte iemand wat jy mee kan jy kan gesels oor dinge wat pla ens. ek weet dis nie maklik in die tyd om meer kaanse te vat met iemand nie jy weet nooit of daai persoon ook die sefte voel soos of soek wa na jy doen nie mens kry so baie wat net met jou hart mors mens wil so graag daai kaans vat net om ook bieki geluk te vind

Sy Ideale Pasmaat

Sy plat op die aarde wees ook biekie van die buite lewe hou fun saam kan he en ook wees liefte vole mens darm nie te kwaai nie haha niemand is perfect nie maar by mekaar aan pas

Wat Sy Vriende Sê

Worsman32 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Viljoenskroon, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Bothaville; Kroonstad; Parys; Viljoenskroon; Vredefort; Welkom (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Baie