Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 06 Augustus 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
53 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is in 1961 gebore en het as 'n as n wit man in die ou Suid-Afrika grootgeword, met al die gepaardgaande dinge wat na '94 met ons almal gebeur het. Ek het wonderlike ouers gehad, wat vir my 'n goeie voorbeeld was en nooit geskei het nie. Ek het steeds wonderlike susters en 'n broer vir wie ek baie lief is. My twee kids uit my huwelik is vir my vreeslik kosbaar, en vir hulle het (en sal) ek baie opoffer. Ek is lief vir die militÍr en is nou al 37 jaar lank in die Weermag. Ek is nie meer 'n "oil painting" nie, en ook nie 'n "tall dark and handsome" ou nie (1.65m in my sokkies, 79kg en het al 'n lang pad agter die rug) maar ek glo nie jy gaan jouself vir my skaam nie. Ek is nie 'n "catch" itv geld en status en besittings nie, maar ek weet ek is 'n goeie ou, en oor 'n paar jaar het ek 'n goeie pensioen, met geen skuld en 'n behoefte om dit wat die lewe bied, ten volle te benut en geniet. Ek hou vreeslik van die natuur - see, berge, woestyn...God se skilderye. Stilte, goeie musiek, diere en die natuur is vir my baie belangrik. Ek is nie 'n partytjiedier nie, en ek verkies die privaatheid van my eie plek en my eie maat bo enige stadsgeraas. Daar is geen siektes of kwale nie, my kids is onafhanklik, ek het geen skuld (behalwe my 4x4 bakkie en huis!) en ek is steeds baie aktief met muurbal, stap, ens . Ek hou van rondtoer (chalets of wild kamp) en wil soveel dele van ons land nog sien en beleef. Natuurlik hou ek van 'n rooiwyn (of witwyn as die rooi klaar is!) en nou en dan 'n g&t en binne perke, maar ek kan rook (en natuurlik enige ander afhanklikheid) nie verdra nie.
In my 56 jaar was ek net een keer (vir 17 jaar lank) getroud...sedertdien soek ek steeds na Die Een.
As jy rykdom, status, "looks", ligsinnigheid, "an easy ride" of 'n vlietende tydverdryf soek, hou dan verby. Dan is jy nie Die Een nie

Sy Ideale Pasmaat

Die Een vir my is n "genuine" en rustige mens, mooi en gelukkig in haarself, selfversorgend, goed versorgd, met selfrespek, my lengte of korter, min of meer my ouderdom, sonder "issues", liefdevol, "caring", "understanding" en iemand wat my kan laat lag! Jy moet eerlik en opreg wees in alles wat jy dink en doen, glo in God, mooi plekke wil sien en beleef, my kan vertrou en my kan liefhÍ "for ever"! As Mark Knopfler se Storybook Love jou roer, dan praat ons dalk dieselfde taal..
Jy gaan ongelukkig nie my eerste een wees nie, maar wees verseker, as jy Diť Een is, dan sal jy my Enigste Een wees, vir altyd

Wat Sy Vriende SÍ

Husky1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Rock
Boeke:
Fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus
Fliek Voorkeure:
Drama; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Hang- / Skermsweef; Muurbal; Rugby; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig