Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

As jy my leer ken kan jy gemaklike intelligente geselskap met 'n sin vir humor verwag. Ek is 'n selfversekerde introvert wat die batterye herlaai met 'n boek of musiek. 'n Lekker kuiertjie om 'n vuur saam met goeie vriende geniet ek net soveel as 'n rustige aand tuis. Rondhang in kuierplekke is nie meer my idee van elke naweek vermaak nie. Ek verkies kampering in die bos bo 'n hotel vakansie. Stilte pla my nie, maar lekker gesels en die dinge van die lewe debateer is stimulerend. Indien ek dit belangrik genoeg ag, is ek nie bang om my opinie te lug nie. Familie is baie belangrik en beginsels is daar om te bly. By die gym gaan jy my nie raakloop nie, maar dalk langs die pad op jou bergfiets. Jy kan gerus help by die bulte op, dankie!

Haar Ideale Pasmaat

Jy is 'n man wat al gearriveer het in die lewe, wat weet wie en wat jy is. Jy is nie op soek na iemand om te help rekeninge betaal nie. Daardie deel van jou lewe is uitgesorteer. Die spreekwoordelike ligte van die stad lok jou ook nie meer nie.
Keeping up with the Joneses... wie is hierdie Jones mense van wie almal praat? Jy is definitief nie suinig nie maar spandabelrig is jy ook nie. Kwaliteit is immers belangriker as kwantiteit. Jy is handig en hoef nie die AA te bel om jou wiel te ruil nie. En om alles te kroon is jy is 'n man van sterk beginsels, iemand op wie daar staat gemaak kan word. Jy is nie op soek na mag nie, eerder na 'n maat om die lekker dinge van die lewe waarin jy belangstel te deel.

Wat Haar Vriende S

Klassiek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Sarkasties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Soesji
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Klassiek; Rock; Volk; World
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Kampering
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen; Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig