SoekliefSoeklief

Soeklief

41 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Doodgewone man soek 'n sielsgenoot en beste vriendin

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
33 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Student; Onderwyser / Professor; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n doodgewone ou met 'n positiewe uitkyk op die lewe en soek iemand spesiaal om die mooi dinge in die lewe te deel. Sy moet positief en opbouend wees.Gedurige kommunikasie is baie belangrik. 'n Kind van God wat daarvan hou om waardeer te word en ook waardering te wys en belangrik...,liefde kan wys en gee. Ek hou van die natuur,buitelewe,sport, braai,langarm dans en kuier saam met vriende en veral om rustig by die huis te wees en te ontspan saam met my ander helfte en die kinders.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet positief en opbouend wees en bereid wees om enigeiets saam met my aan te pak en te oorkom. Sy moet ondersteunend en liefdevol wees en bereid wees om te kommunikeer , vir my 'n sielsgenoot en beste vriendin kan wees,Eerlikheid en opregtheid is vir my die belangrikste aspek

Wat Sy Vriende SÍ

Soeklief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Ski; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol