In haar eie woorde...
Oor Haar
My vriende dink ek is "cool". Ek hou van tuinmaak, lees, kosmaak,
is goeie kok. Hou nie van rugby nie. Kyk nie eintlik tv nie. Luister
na RSG. Lees Maroela Media op internet. Doen joga oefeninge om fiks te bly. Hou van mense. Goeie vriendin vir my vriendekring. Hou van boeremusiek en countrymusiek. Dans graag. Onthaal graag. Bak lekker brood.
Ek is 'n christen en probeer my bes om reg te lewe. Behoort
aan protestante kerk.
Haar Ideale Pasmaat
Liefs nie-roker. Ordentlike man wat nie kru taal gebruik nie.
Eerlik en opreg. Moet nie alkohol misbruik nie.
Moet saam kerk toe en aan tafel bid. Lief wees vir mense.
Wat Haar Vriende Sê
Karoomeisie_063 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Effens Grys; Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Afgetree; Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |