EvaskindEvaskind

Evaskind

62 – Noordelike Voorstede (Bellville / Brackenfell / Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soos Elvis Blue sÍ: Elke mens het 'n storie, elke mens het seer ........

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Maandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville / Brackenfell / Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil nou nie eintlik my hele siel aan 'n klomp vreemdeling blootlÍ nie......en wat sÍ 'n mens nou sonder dat dit lyk of jy jouself opveil. Op die einde van die dag dink ek almal is hier vir dieselfde rede......mens wil tog nie alleen wees nie.
Elke mens is uniek en verdien eerlikheid, aanvaarding, respek, waardering, en onvoorwaardelike liefde. As een mens 'n ander kan aanvaar vir wie en wat hy is, dink ek jou kop is reg aangeskroef.
Ek glo ek is normaal en is aanpasbaar in enige situasie. Ek is lief vir kuier saam vriende en familie maar is ook mal oor my huis. Ek hou van stap...by die see, in die bos, berge of sommer net by die kwekery. Is lief vir tuinmaak, lees, mooi musiek, fliek, of sommer net stilwees saam 'n geliefde. Het ook baie stokperdjies bv, naaldwerk, kunsnaaldserk, mosiac, loodglas, houtsnee, kralewerk, picture framing, ens ens.
'n Foto is tog so belangrik, maar....... die beeld wat jy van iemand in 'n foto sien, definieer nie wie hy is, en bepaal ook nie wie hy in die toekoms gaan wees nie.
Twee van die grootste foute wat mense maak is, dat ons eerste indrukke toelaat om die bepalende oomblik te wees van hoe ons iemand anders sien en in die lewe gaan behandel.
Ons laat mense nie toe om te verander nie en wanneer ons mense nie toelaat om te verander nie, word ons 'n struikelblok vir ons eie karakter en vir ons eie sukses in die toekoms.

Haar Ideale Pasmaat

Daar is so baie dinge, maar ek wil graag die woorde aanvaarding, vurig, interessant, bedagsaam, moedig en sensitief gebruik. Hy moet pret wees, vrygewig en vriendelik.
Ek is op soek na iemand gemaklik en gereed om liefde 'n kans in my lewe te gee. Iemand wat 'n defnitiewe verskil in my lewe sal maak en ek in syne.
To make a difference in someone's life, you do not have to be brilliant, rich, beautiful, or perfect. You just have to CARE.
Ek is nie op soek na n perfekte man nie....net een wat perfek by my sal pas en as ek die dag my hand in syne sit, sal ek my padkaarte bÍre met die wete, my reise opsoek na hom is verby.

Wat Haar Vriende SÍ

Evaskind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gimnastiek; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde