Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 17 November 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Tswana
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n 1 vrou man van jongs af. Respekteer myself en my waardes en eerlikheid is nie onderhandelbaar nie. - ek is altyd eerlik met myself asook met my maat. Ek kan luister en objektief wees en sal altyd eerder die regte besluit neem instede van die lekker besluit....ek glo ook dat 2 koppe beter is as 1. My maat moet my soms help afskakel want ek is en bly altyd besig - maar geniet ook "ons" tyd.
Ek het 2 ore en 1 mond en gebruik hulle in daardie ratio! Hormone kon nog nooit my verstand oorheers nie en sal ook nie - maar ek is 'n man! Die regte persoon sal daardie kwaliteit wakker maak en ontgun op haar spontane manier. Dit is belangrik dat jy bly wie jy is instede van wie jy wil wees.
Ek maak oop as ek jou intiem vertrou en respekteer...maar los net daardie "klein biki" wonder.
Meeste vrouemaats geniet verrassings en komplimente. Ek geniet om dit te doen maar slegs spontaan en opreg. Ek hou nie van "terwille" van nie...my hart moet dit wil doen!
Ek hou van my privaatheid en ruimte en het nie iemand nodig om my bestaan te regverdig nie. Jy het nie nodig om heelnag na die sterre te kyk om te weet hulle is daar nie. Ek geniet om jongmense te mentor in alle opsigte en is nog aktief in my weermag eenheid - asook in my gemeenskap. Ek hou daarvan om te saai as die geleentheid hom voordoen.!

Sy Ideale Pasmaat

Netjiese, skoon afgeronde vrou wat haar man kan staan sonder om soos 'n man te wees. Iemand wat haar plek ken en dit volstaan en die woorde "respek en verantwoordlikheid" verstaan. 'n Vrou wat nie minderwaardig in haarself is nie en ook bereid is om soms die leiding te neem. Dit sal 'n bonus wees as sy die liefdestale ken en probeer beoefen. Ernstig en soms laf...emosioneel en soms lighartig maak alles interresant...solank sy stabiel is en haarself is!
Sy moet al my snare kan tokkel....laag en hoog!!
Algemene kennis is nie 'n vereiste maar mense wat maak asof hulle weet is 'n turn-off!
'n Vrou wat lekker ruik (al is dit sweet en parfuum) is vir my 'n groot opkikker.

Wat Sy Vriende SÍ

Dave_1BN het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Matigheid; Sensualiteit; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Boeke:
Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog
Belangstellings:
Houtwerk; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering
Sport:
Boks; Motorsport; Rugby; Skaak; Skubaduik; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig