QueenBoerGirl

22 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na ware vriendskap wat dalk meer kan word. As jy wil speel kan jy maar omdraai en wegstap.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 September 2017

Verander: 23 September 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Bul
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opregte en eerlike dame. Ek is opsoek na ware liefde. Ek het nie tyd vir speletjies nie. Of jy besluit en weet wat jy wil he of jy gee pad. Moet nie dink jy kan my liefde koop nie. Ek is iemand wat nie baie van bederf hou wat juwele, karre en skoene is nie. N blom wat jy lanks die pad of in die veld gepluk het will do. N piekniek agter op die bakkie met sterre wat skitter en dis dit. Indien dit juwele is is dit of n verloof ring vir eendag of niks. Ek hou nie baie van juwele en alles wat blink nie. Ek is lief vir die plaas lewe alhoewel ek onderwys swot is ek nie bang vir nuwe uitdagings nie. Ek hou daarvan om muwe dinge te probeer en net om die lewe te geniet. Ek het n sin van humor, ek kan soms grappies maak en ek kan Grappies vat. Ek kan soms baie ongeduldig en kwaad raak maar dis deel van die package. Ek kan soms van n b*tch wees.Dis wie ek is. Niemand is perfek nie. If you cant handle me at my worst, you dont deserve me at my best. Ek het n hart van goud en het soveel liefde om te gee vir iemand spesiaal. Ek wil saam die persoon oud word en wil hom net die gelukkigste mens op aarde maak. Ek hou daarvan om saam familie te kuier en braai en net alles wat lekker is. Is lief vir visvang, quad bike ry, perdry en nog vele meer. Het soveel groot drome en wil dit saam iemand deel. As daar nog iets is wat jy wil weet vra gerus.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet weet wat hy wil he punt. Hy meot opreg en eerlik wees. Hy moet vetroue in my he en my kan aanvaar vir wie en wat ek is. Hy moet kommunikeer in sekere situasies. Ek gaan nie sy gat lek om te praat of met enige iets nie. Hy moet omgee en moet eendag wil trou en kinders he. Hy moet lekker saam my uitgaan en sam met vriende kuier(gewoonlik braai by m huis) en hy moet net homself wees. Hy moet na homself kyk, sy klere in n mandjie kan gee en nie op die vloer nie haha lol. Hy moet my net gelukkig maak en bederf met sy vrye tyd en sy liefde. Aardse goed is niks. Geld koop nie liefde nie. Wees opreg en wees jouself. Hy moet ook nie voorgee wie hy nie is nie.

Wat Haar Vriende S

QueenBoerGirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Ski; Snoeker; Stap; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde