Hen_Hen_
4

Hen_

61 – Pretoria (DORANDIA), Gauteng, Suid-Afrika

Wedersydse Respek....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 08 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie juis baie goed om oor myself te praat nie , maar ok hier is ek. In my eenvoud tog uniek... My vriende en familie dink ek is n baie vriendelike n gawe persoon , Ek kan myself in enige geselskap regverdig, wil graag dink dat ek selfvertroue het ... maar nie windgat nie .. Ek het goeie algemene kennis, en is redelik handig ..
En dan het ook maar n klein hartjie ...klein biekie hardeg...t. en het baie baie sagte plekkie vir my brakkie ...sakkie..en ook ander honde en diere..
Ek het ook die wereld vol "geswerf" en glo geluk is nie n plek nie. .Kosmaak en die samesyn wat daarmee saamgaan is vir my lekker..
Ek het n huis en n kar en ....en is so 6 jaar geskei..

Sy Ideale Pasmaat

Ons almal soek n maat ..of liefde ... ongelukkig is ons nou hier ... en omstandighede en of besluite was nie altyd in ons guns nie .Ons sal moet nuwe besluite neem en nuwe avontuur aanpak saam met n nuwe maatjie / liefde ,,JAA dit is n avontuur en so sal ons moet aanpas en leer om saam met mekaar te leef . Enige vrou wat goed versorg is ,,, en ook entrepeur en of besigheids vrou is ,vind ek natuurlik baie aantreklik... Daar is ook gemeenskaplike belange dan,, en goeie geselskap..

Wat Sy Vriende Sê

Hen_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (DORANDIA), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus
Sport:
Kampering; Rugby; Tennis
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters