Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 03 Oktober 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Leandra (Devon), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Goed gemanierd, georganiseerd en het homself al gevind. Ek het 'n fyn sin vir humor en kan prettig wees. Rykdom sowel as armoede; ek was al daar - stabiel, volwasse en verantwoordelik. Iemand wat belangstel wat binne-in aangaan, nie wat mens besit of hoe die persoon lyk nie. Meeste van my vriende is ouer as ek - geniet goeie, volwasse geselskap en hou daarvan om by ander te leer en ook dinge te deel.

Die plaas waar ek grootgeword het is my tuiste en ek het oor die jare die infrastruktuur aangebring om my stadswerk van die plaas af te bedryf. Pretoria en Johannesburg lÍ naby my, sowel as Secunda, Standerton, Nigel, Heidelberg. Ek bly tussen niks en nÍrens, maar binne 60-100km van alles - dis lekker!

Ek hou van mense, hulle stories en hulle uitkyk op die lewe. Doen baie moeite om mense se verskillende realiteite te verstaan en dit dra by tot die my siening van die lewe. Ek hou van interresante mense.

Mooi karre EN stok-ou skedonke - ek het beide gehad en almal het my tot op dieselfde plekke gebring: Ek is glad nie materialisties nie, werk slim met my finansies maar hou van die klein luukshede.

Ek is 'n versamelaar van mooi dinge wat terselfdetyd waarde toevoeg tot my finansiŽle selfstandigheid. Groei en organisering daarvan is my passie. Hou daarvan om weg van die gewoel in die natuur te wees, maar geniet dit ook om soms bietjie by die liggies te kom of om so paar keer per jaar see toe te gaan.

My uitkyk op die lewe is eenvoudig: Wees geduldig, wees daar vir ander, leef binne jou perke, moenie ophou droom nie, werk slim, moenie stres nie, wees dankbaar vir alles om jou en sien elke dag se seŽninge raak.

Ek is baie gelukkig met waar my lewe huidiglik staan en kan vir myself sorg - nou soek ek iemand om dit mee te deel, haar lewe aan te vul en saam dinge te geniet, ontdek en te ervaar.

Sy Ideale Pasmaat

Ouderdom is net 'n nommer. 'n Vrou met goeie waardes en 'n positiewe gesindheid oor die lewe is 'n groot plus in my boekies. Iemand wat dinge nie te ernstig opvat nie, laat-aand gesels en om die wÍreld om jou te verken, soos byvoorbeeld om op 'n Sondag saam na interresante plekkies te gaan kyk in die naburige dorpies en erns te gaan sit, koffie drink en sommer net gesels oor die lewe en dit te geniet.

Iemand wat haarself kan besig hou en ook haar eie drome het wat sy met iemand wil deel. Ek is opsoek na iemand wat saam kan filosofeer, oor dinge leer en mekaar onvoorwaardelik kan liefhÍ, die lewe kan geniet en elke dag kan lewe asof dit jou laaste is.

Indien jy graag wil gesels en iemand interresants en met karakter wil leerken, sal ek baie graag van jou wil hoor.

Ek het grootgeword met en sonder tegnologie en glo dat vriendskappe op die ou manier gebou word. Ek is baie meer interresant in persoon as wat ek ooit in 'n digitale vorm kan wees. :) - Ek wil nie een van ons se tyd mors nie. :)

Laat weet my dan gesels ons bietjie. Ek mag jou dalk net verras.

Wat Sy Vriende SÍ

PlattelandseLiefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Grieks; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Dans; Stap; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters