Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Erasmia), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Bul
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Donkerbruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Frans; Italiaans; Japannees; Koreaans; Maleis; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Sweeds; Turks
Ander Tale:
Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Grieks; Italiaans; Japannees; Nederlands; Noors; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Geloof:
Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n goeie ou. Mense weet nie altyd nie, tot hulle my leer ken. Geen issues nie - die lewe is te kort vir issues. Ek loop kaalvoet by die huis, hou van kamp en musiek maak. Het my eie huis en selfs n paar honde. Ek het geen belagstelling om mooier of ryker as my buurman te wees nie, what you see is what you get. Min tierlantyintjies. Die kop reggeer defnitief die hart hier. Om my eie beuel te blaas is nie in my karakter nie, ek bewys myself eerder.

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet lekker kan gesels, n glas wyn of n dop geniet op sy tyd, hou van die bosveld en kampeer (visvang). Hou van lees, lekker eet ( braai en ontbyt) roadtrips, musiek....ja, musiek en sonskyn. Ons lewe ongelukkig net een keer en die tyd is baie min. En wees net eerlik. Die tyd is te kort om nog met mense wat dinge wegsteek tyd te mors.

Wat Sy Vriende SÍ

Werner_PTA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Boks; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Motorsport; Muurbal; Rugby; Skietsport; Sokker; Tennis; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde