0

Liefieling92

31 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

net 'n bietjie liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is daardie persoon wat jy net wil he in jou lewe, deur goed en sleg. Ek is passievol oor die lewe en veral oor my werk. Ek is 'n trotse mens, soms hardkoppig maar darem nie 'n pyn in die gat nie. Ek is lojaal 'to a fault'. Ek is onselfsugtig en 'n omgee mens. Ek het 'n sin vir humour, soms op die verkeerde tyd. Ek is op die punt af en 'n reguit mens. Ek is 'n uitgaande persoon, maar geniet my stilte en rustigheid. Boeklees is ek. Ek geniet dit om my omgewing te ontdek oor naweke en in die week is ek toegewei aan my werk. Ek lewe voluit in alles wat ek doen, impulsief en soms roekeloos.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my lief sal hê vir wie ek is. Iemand wat my sal laat lag en wat oor ernstige dinge van die lewe kan praat. Iemand wat my ruggie sal krap en met my hare sal speel. Iemand wat weet van hard werk en swaarkry, maar wat doelgerig en ambisieus is. Hy moet 'n buite mens wees, wat lief is vir die natuur. Hy moet iemand wees wat van my ma hou en wat saam my pa kan gesels.

Wat Haar Vriende Sê

Liefieling92 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Liefieling92 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.