Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is n baie rustige mens. Hou baie van die natuur gaan gereeld op stap roetes ens. Ek is n mens wat baie van kinders hou dis die rede wat ek onderwys as beroep gekies het. Ek is n mens wat glo in eerlikheid en om ondersteun te gee aan die wat jy lief het.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat baie van die natuur hou as wel as diere. Hy moet goeie geselskap wees en n gemaklike mens on meer te praat. Hy moet n kind van die Here wees. Hy moet my Kan laat lag en n mens wees wat ander Kan aanvaar en ondersteun in moeilike en goeie tye.

As jy message Taal gebruik om te praat is ons nie vir mekaar nie.

Wat Haar Vriende S

Des het ges...

Deserei is n goeie mens help graag waar sy moontlik kan. Sy is vriendelik en behulpsaam. Sy hou van eerlikheid in n verhouding Al is dit net vriendskap.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Lees; Toneelspel
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Visvang; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig