RollingalongRollingalong
3

Rollingalong

57 – Groblersdal (Loskopdam), Mpumalanga, Suid-Afrika

Wil reis het wielle, permanent😀😁😂

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n onafhanklike parapleeg. Vir die laaste 22 jaar. Lekker oorgewig maar gesond. Ek het net goeie vriende wie my waardeer en wie ek waardeer. Somtyds is ek te spontaan. Maar ek vind ek wil rustig wees en die land begin verken. Die buitelewe, hengel, kampeer, quadbike ry, knp is my trekpleister.
My vriende geniet n kuier en n braai by my plek. Ek is nie een vir oggendure partydjie hou nie en ek is meer ernstig en verantwoordelik. Ek wil die lewe geniet, maar nie asof dit my laaste dag op aarde is nie.
Ek hou glad nie van vroue wat vloek of lelik praat of bakvissie agtig is nie. Ook nie iemand wat maklik beinvloed word deur verkeerde pelle nie.
Ek sien na myself om. Kan alles vir myself doen. Maar ekwil ook nie aleen aan my memories bou nie. Onthou my rolstoel is vir my onderlyf wat nie wil saamwerk nie, maar my verstand siel en gees makeer niks. Ek hou ook daarvan om my hande besig te hou met staal sweis en fabrikasie. Asook om aan enjins en elektrise motors te peuter. Ek is ou skool en my kinders is ook so groot gemaak. Ek bly op n plaas in die Loskop vallei. Bemoei my baie met my seun se boerbok boerdery, maar dit is net omdat ek wil, nie dat ek moet nie. Ek is hulpvaardig en het n sagte hart, soms tot my eie nadeel....
Eintlik is ek al op pensioen, maar stilsit vir te lank, kan mens dalk net wortel skiet.😀😁😂😁😀

Sy Ideale Pasmaat

N Goedversorgde dame, soos die meeste maar is, beslus n huppel in die stap. Onafhanklik easygoing. Nie te puntineurig nie. Wie n grap kan vat en kan maak. Wat aan net een maat gertou is. Eerlik en opreg, wie sal se as iets pla en nie opkrop of rondloop nie.
Verkieslik n buite lewe mens. Reis of kampeer of hengel ding doen.
Iemand vir wie die rolstoel nie n afskrik of vernedering of n rem op die lewe is nie.
N Christelike grondslag met ons ou boere waardes. Hoef nie te kan kook nie maar ek love n koppe koffie. Dalk te veel.
Bereid wees om te begin as vriende en mekaar so leer ken.

Wat Sy Vriende Sê

Rollingalong het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Groblersdal (Loskopdam), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Tennis; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters