0

Reisger

30 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Die Reisiger

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Noem my maar die Reisiger...

Hierdie Reisiger is 24 jaar oud, 1.8m lank met blou oë en blond-bruin hare.
Hy is ongeskonde en ongebonde. 'n Besigheidsman, smous en grapjas van natuur
wat deeltyds poog om nog papiertjies te versamel teen sy muur.
Hy het diesel, 'n geldige paspoort en is reg om te reis-
al is dit net om te gaan kyk of Annoniem van Bossiekroon onttroon word in die Poenappelberskonfyt kampioenskappe op Onseepkans, of is dit nou Parys?
Indien jy 'n gedrewe jong dame met goeie waardes en 'n droom of drie is, sal sy posduif graag op jou balkon kom tjorts.
Vat gerus die kans- 'n eenvoudige briefie is soms die eerste bladsy van 'n intressante boek...

Sy Ideale Pasmaat

'n Gedrewe dame wat verkieslik ook ongeskonde en ongebonde is. Sy moet hoë morele waardes hê en die avontuur in die lewe kan sien en geniet. 'n Gesonde humorsin, persoonlikke netheid, eie opinies, redenasievermoë en spontaniteit. sal waardeer word. Tog bygesê: ek maak net lysies vir inkopies en sal graag 'n dame wil ontmoet wat vergelyk... tot 'n mate met my eie beskrywing hierbo.

Wat Sy Vriende Sê

Reisger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Russies; Tswana
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Nederlands; Noorweegs; Pools; Roemeens; Russies; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boks; Jag; Pluimbal; Rotsklim; Skaak; Skietsport; Snoeker; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters