PikkefientjiePikkefientjie
2

Pikkefientjie

41 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is n kind van God en lief vir die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n lewendige positiewe vrou en altyd opgewonde om iets nuuts te leer.
My hande Staan vir niks verkeerd nie en kan lekker gesels oor alles in die lewe. Ek het respek vir ander se opinie en behoeftes. En Dien die Here met my hele hart.

Haar Ideale Pasmaat

Aktief en Jonk van Gees en positief Maar verantwoordlik en selfstandig met mooi maniere. Godvresende man. Met respek vir sy ouers en sy vrou.

Wat Haar Vriende Sê

Pikkefientjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Ram
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Boks; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rugby; Skubaduik; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters