Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (Bellville), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 41 en volwasse genoeg om na die volgende stap te beweeg. Ja ons almal is bang vir daai een, n nuwe maat. Om weer iemand te leer ken is een van die moeilikste dinge. Online dating? Lol. Wie weet. Wat is die kanse om in n winkel te loop en jouself vas te loop in jou ridder. Ha ha. Gebeur net in movies, so online dating is seker enigste uitweg. Ek is net myself, hou nie van complicated dinge nie.

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet kan braai. Dis asb n moet. Behalwe as jy n Italianer is en vir my pasta wil maak. Ek is nie eintlik n drinker nie maar sal waardeer as jy saam met my om n kampvuur sit en n brandewyn drink. N bietjie romanties is goed maar ook nie te veel nie. Moet asb nie vir my kom voorse wat om te doen nie, support my net. Deur die week is ek baie besig maar naweke is joune so hoop jy hou van museums, geskiedkundige plekke, te loop op die strand, familie, mense. Ons kan dinge balanseer as jy nie van al bogemoemde hou nie. O ja, sal jou sport in ag neem. He he.

Wat Haar Vriende SÍ

OnceInALifetimeGirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Lees; Sing; Skilder
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig