Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Februarie 2018

Verander: 11 Februarie 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Duitsland; Nederland
Ligging:
Suid-Afrika; Duitsland; Ierland; Nederland
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is gewoonlik besig met mooi dinge soos die natuur en fotografie; of ek verdiep my in 'n goeie boek. In hierdie stadium vd lewe is ek 'n baie rustige mens of probeer wees; ek werk by tye hard; en dan sal ek ook dae bestee wat beskou kan word as droom. Ek moet nog hard werk om aan die lewe te bly; en kan ook ernstig wees oor dinge wat belangrik is. Ek hou van diep gesprekke, maar is nie obsessief oor enigiets nie. My stokperdjies is kuns - ek probeer enigiets daarvan maak. Maar in die droomwÍreld... mmm ja; daar is ek hiper-romanties en reis saam met my droomvrou. Ek gesels ook maklik in Engels wanneer dit nodig raak. Daar is te veel jare op my kerfstok; maar ek is jonk van gees.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is soos ek baie romanties, nie oorgewig nie; gevoelvol maar nie swak en oorsensitief nie. Sy hou van die natuur en het 'n opgewekte geaardheid; hoewel sy haar emosies mag hÍ soos enige mens. Ek is nie mal oor puntenerigheid en kritiek nie; en hou van oop kommunikasie. Sy ontgin alles met 'n oop gemoed. Sy het agtergrond in haar eie lewe of haar beroep wat haar 'n gevoel van eiewaarde gee. Sy benader vriendskap en verhoudings op 'n volwasse manier; maar deins nie terug vir pret en avontuur nie. Nou ja, sy kan maar heel gewoon en vaal ook wees... mits die romantiek lewendig bly. Sy heg waarde aan vriendskap.

Wat Sy Vriende SÍ

Seemeeu200 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Meditering; Skilder
Sport:
Rugby; Stap; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties