fhoesafhoesa

fhoesa

32 – Sydney, New South Wales, AustraliŽ

Op soek na my maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sydney, New South Wales, AustraliŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 31
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n gelowige mens en my verhouding met Jesus kom eerste in my lewe. Ek is mal oor die buite lewe, veral stap, perd ry ens. Ek hou nie van stil sit nie, ek is n Hemelse burger wat op reis is op aarde, so ek voel ek moet so veel as moontlik doen en sien voor ek terug keer na my tuiste. Die " travel bug" het my gebyt so klompie jare terug en dit het veroorsaak dat ek tans in die buite land woon, wat dit in baie opsigte vir my moeiliker maak om vriende en moontlik my maatjie te ontmoet. Boere nooiens is maar net n level hoŽr as die res 😊

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet God vreesend wees. Ek soek iemand wat die pad saam my kan stap, wat in rykdom en armoede saam my die lewens pad sal aanpak. Iemand wat aktief is en lief is vir die buite lewe en diere, nie n "drama queen" is nie. Iemand wat positief is en die mooi in die lewe kan raak sien.

Wat Sy Vriende SÍ

fhoesa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

fhoesa moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.