Meisiekind02Meisiekind02

Meisiekind02

47 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Kom lewe 'n bietjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n Uiters oop en eerlike mens geen grys areas nie. Se dit hoe dit is. Gemaklik in enige geselskap. Ekstrovert, Oop humorsin, Gelowig, gaan kerk toe soek iemand wat saam met my die Here kan dien., Hou nie van drama of Jannie Jammergat houdings nie, Leuens en skelm wees is uit. Buite lewe in die natuur maar ek kamp nie in n tent nie (maar is onderhandelbaar) en n visvang sessie is nie romanties of ontspannend nie tensy dit by die see is. Bonfire, rooiwyn bosveld, perdry. Hou van kook en bederf graag my harstmense , Ek sit nie stil nie soek altyd iets om aantevang sal net rustig n fliek kyk as hy my styfvashou... My kinders is my alles so ook my diere dis al wat ek het, en ek sal syne ook so aanvaar maar hulle oorheers nie ons lewens nie. En as jou X jou heeldag bel en sulk oor alles dan gaan ek gou gou jou volgende X wees. Ek is baie lief vir kinders en mense en diere, is nie rasisties nie. Ek hou nie van jaloesie nie maar ek gaan ook nie toelaat dat ek misbruik gaan word nie. Ek wil n lang termyn verhouding he met iemand wat weer bereid is om saam my die pad te stap. Ek werk hard, is baie onafhanklik kan n tyre change en 'n gloeilamp omruil. Ek hou van uitdagings.. Glad nie n moeilike/kwaai mens nie maar tot op n punt.. Ontspan saam met my familie en vriende.... is ook nou nie heeldag opgedollie nie ek dra my jeans en tekkies en lyk nie te sleg in makeup en n aandrok nie..Hou van golf Leer nog maar kan darem n balletjie tik, rugby kyk braai,dans,musiek.

Haar Ideale Pasmaat

Die Here moet sy Leidsman wees in alle aspekte van die lewe. Wees oop en eerlik se wat jy voel en wys hoe jy voel ek wil nie raai raai nie. Die lewe is hopeloos te kort om elkeen op sy eie bed te slaap as jy kwaad is vir mekaar. Moet my hand kan vashou en in die openbaar kan soen, Moet skoon en netjies op homself en sy omgewing wees soek nie 'n bos aap wat in die oerwoud bly nie. Hou van n groot sterk man wat weet wat hy in die lewe wil he en werk daarvoor en nie verwag n vrou moet vir hom sorg of sy slaaf wees nie, selfonderhoudend as dit dan gebeur dan moet hy my ook kan onderhou soos wat ek myself onderhou. Moet lief wees vir kinders en diere, buite lewe, cuddle, dinge saam doen. Moet kan leiding neem op alle gebiede. Sterk arms en n bree borskas as my wilde streke uitkom. Romanties en onverwagse bederf, geplukte blommetjie en n piekniek is vir my waardevol. Moet sy man kan staan en beskermend wees. Rook is nie sterk op my lysie nie hou nie van asbakkies uitlek nie en drank moet beslis nie jou baas wees nie. Avontuurlustig, romaties lewendig.. Bereidvwees om n partnership te deel. Ek wil graag weer iemand bederf twee koppies koffie maak....

Wat Haar Vriende S

Meisiekind02 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gholf; Perdry; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters