Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hi daar. Ek is 29 jarige dame van die vrystaat,ek is 1.7m lank en propvol liefde!!!☺.Ek hou van kamp en visvang en is mal oor die natuur en die buitelewe.Ek rook nie,maar ek geniet wel drankie nou en dan. Ek is baie vreugdevolle fun mens(So glo ek). Ek is mal oor lang arm dans en soek graag iemand wat dit ook geniet. My een swak punt is ek raak te vinnig geheg aan iemand en vat soms die lewe baie ernstig op wat dan lei na seerkry.[geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat kan tussen 28-47 wees met goeie ou waardes en hy moet weet wat hy in die lewe wil h en nie speletjies speel nie. Hy moet verkieslik langer as 1.7m wees en netjiese voorkoms h. Ek soek standvastigheid,het alreeds te veel van my lewe gemors op verkeerde mense. Ek is mal oor kinders en sal graag my eie wil h

Wat Haar Vriende S

Suger88 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Snoeker; Swem; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig